Nuwe dag van moontlikhede

SOOOOO….ons (ek) skryf my eerste blog met die hulp van ‘n vriendin wat se slimgeit vlak oor hierdie tipe dinge ‘n bietjie hoër is as myne.

So baie dankbaar vir die eerste woorde op hierdie gevleulde dag…ha ha ha. So ja, my 2de Blog sal bietjie ernstiger wees. Ek sit ‘n prentjie by vir bietjie diepte

‘n Mooi Tafeldoek wat my ander vriendin Mia afgeneem het…jule kan sien ek het baaaie hulp gehad in die maak van hierdie nuwe aanlyn saak.

Daarmee eers dan ‘n warm koebaai uit ‘n koue Stellenbosch.

Marriana

 

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.
error: Content is protected !!